Modulekode | SPK 252 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Sosiale bemarking van sport en rekreasie Die waarde van sport en rekreasie as produk is dikwels meer sigbaar en meetbaar as die toegevoegde waarde daarvan. Sosiale bemarkingstegnieke soos van toepassing op sport en rekreasie word ontleed. “Benefit-based Management'' (BBM) as sosiale bemarkingsstrategie word deur middel van gevallestudies en modelle bestudeer. ' |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App